Hoe Johan Mostert van Nieuwedrift Per Ongeluk die Swartland se Dom Perignon Geword Het
Johan Mostert van Nieuwedrift-wynlandgoed in die Swartland is wat die ou mense ‘n plaatjie sou noem. ‘n Spitsvondige, kwinksinnige kalant met ‘n vonkel in sy oog en ‘n vinnige, vlymskerp humorsin – gulhartig en altyd gereed met ‘n grappie (en ‘n glas van sy heerlike Méthode Cap Classique). Maar hoe het dit gekom dat ‘n vyfde-geslag […]
Hoe Johan Mostert van Nieuwedrift Per Ongeluk die Swartland se Dom Perignon Geword Het Read More »






